Skop jou naweek af met βn GRATIS live aand vol geloof, musiek en inspirasie!
Unite to Ignite se Vrydag Show met top Suid-Afrikaanse kunstenaars:
ποΈ Activated_band
ποΈ Ilan van Staden
πΆ Ruhan Josh
π€ MC: Pieter Moore
π Kroonstad | 29 Augustus 2025
π₯ Wat jy moet weet:
β’ β Gratis toegang β Jy hoef net te registreer deur βn item te βkoopβ.
β’ π Skenk as jy wil β TOEGANG IS GRATIS – Indien jy gelei voel, is vrywillige donasies welkom wanneer jy jou sitplek bespreek. Elke donasie help om die onkoste van hierdie geloofsfees te dek
β’ π Jou bydrae help ons om lig in gemeenskappe te bring!
ποΈ Hoe Werk Dit?
1. π Voeg die produk by jou mandjie β Dit dien as jou gratis registrasie.
2. πΈ Kies die bedrag wat jy wil bydra (opsioneel) β Jy besluit wat jy wil gee, as jy ons wil ondersteun.
3. π§ Registreer en ontvang jou plek per e-pos β Jou bevestiging en QR-bewys word onmiddellik aan jou gestuur.
4. ποΈ Kom haal jou kaartjie op tussen 18β27 Augustus by The Interior Shop, Kroonstad, 127-130 Cross Straat Kroonstad β Bring asseblief jou aanlyn registrasiebewys saam om jou plek te verseker.
π Geen kaartjie = geen toegang. Verseker jou plek betyds!
π Kom wees deel van iets besonders β musiek, geloof, eenheid!




